Kook gesond & Smaaklik

Soms wonder jy hoe restaurante of hotelle hulle kos so smaaklik kry, gooi hulle iets spesiaal by?

In die DVD verduidelik Linnie Lues HOE om gesond EN smaaklik te kook. Sy wys HOE om vleis gaar te maak SONDER om iets snaaks of ongesond by te voeg. Gewoonlik net sout of peper.

Hierdie DVD gaan jou regtig 'n bobaas kok maak EN jou sak pas EN jou gesin laat voel of hulle elke aand in 'n restaurant eet!

R39.00

Code: kookdvd

Quantity:   

Related Items:



Right Menu for YOU


DVD on finding the correct diet for YOU

R36.00
Code: dietdvd
   
   
   
   
 
   
   
   
   
 
   
   
   
   
 
   
   
   
   
 
© Eirene Health Shop 2011